Driehoek tragedy: Schools show their support

0
1249

Photo’s posted by schools on Facebook to show their support after the tragic incident at Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark.

Schools from all over took hands and prayed for Driehoek learners, parents and teachers. Today they are all wearing purple and yellow ribbons to show their love and support.

Our heartfelt condolences to each and every learner, educator and parent of Hoërskool Driehoek. May the Good Lord give you strength & carry you through these trying times. Grenville High community, Rustenburg.
Gimmies staan saam vir n minuut stilte om Hoërskool Driehoek op te dra in hierdie slegte tyd. Driehoek. Gimmies bid vir julle!
Laerskool Vaalrivier bid vir elke Hoekie Leerder, Ouer, Onderwyser en die gemeenskap.
Schoonspruit: Ons skool het gebid en die foto’s geneem om ons ondersteuning te wys aan Hoërskool Driehoek
Dokkies bid vir H/S Driehoek in hierdie moeilike tyd. 
Aan my meisiekind se tas, sy gaan di pers en geel met trots dra na ha skool in herindering aan almal van H/S Driehoek. Laerskool Dennesig, Middelburg MP.
Hoërskool Sasolburg bid vir ons buurskool Hoërskool Driehoek.
Elke leerling het ‘n pers lint ontvang van die SHS VCSV om te dra ter nagedagtenis aan alle Driehoek leerlinge, personeel en ouers.
Al die pad van Secunda, Laerskool Kruinpark dra Hoërskool Driehoek in ons gebede.
Laerskool Oosterkruin Primary. Grade 1.5 (my son’s class) praying for the families 
Veldenvlei Primary, sending prayers of hope to Hoërskool Driehoek.
Hoërskool John Vorster saam in gebed vir al die families van Hoërskool Driehoek
Ons as Laerskool Pretoria-Oos en gemeenskap dra ons vriende by die Hoërskool Driehoek, hul leerlinge, ouers, personeel en hoof in ons gebede op tydens hierdie hartseer tyd. Ons bid vir troos en berusting en dat ons hemelse Vader elkeen sal vashou, bystaan en dra in hierdie tyd van rou.
Laerskool Jan Van Riebeeck staan saam elkeen wat direk deur hierdie hartverskeurende tragedie geraak is.
“Ons is nie alleen nie!” – Hoërskool Suiderlig

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here